Tuisskool
Inligting
Hoof: Santie van der Nest
Toesig Gr. R
Onderwyser
Toesig Gr. 1
Onderwyser
Toesig Gr. 2 en Gr. 3
Onderwyser
Registrasie
Voltooi hierdie vorm registrasie.pdf en stuur aan: admin@SpesEd.co.za
Ons bied aan
Gekwalifiseerde, bekwame, toegewyde en deernisvolle personeel.
Klein klasse wat gefokus is op persoonlike aandag.
Gemak van geen skool-uniforms.
Geen verskuilde kostes.
Impaq kurrikulum word gevolg.
Veilige omgewing in Elarduspark.
Adres
Skool Ure
M-F: 08:00 – 13:00
Naweke: Gesluit
Kontak Besonderhede
083 776 6916
admin@SpesEd.co.za
Vakansiesorg
Die vakansieskool open 07:00 daagliks. Ligte etes word vir middagete verskaf. Snoepie is beskikbaar.
Kontak Ons
Huiswerksentrum: 392 A Umgenistraat Erasmuskloof
Telephone: 083 776 6916
Email: admin@spesed.co.za
Facebook: www.facebook.com/SpesEd
Ouers is meer as welkom om vir Santie te kontak gedurende die week, Maandae tot Vrydae.
Laat asseblief ‘n boodskap sodat u teruggeskakel kan word indien nodig.