
Naskool
Inligting
Hoof: Santie van der Nest
Huiswerk Gr. 1 – 3
Juffrou Chanel en Tannie Sandra
Huiswerk Gr. 4
Juffrou Chanel
Huiswerk Gr. 5
Mnr Jordan
Huiswerk Gr. 6 en 7
Juffrou Tilla
Registrasie
Voltooi hierdie vorm registrasie.pdf en stuur aan: admin@SpesEd.co.za
Ons bied aan
Veilige versorging vir leerders van Laerskool Elarduspark.
Ervare, opgeleide personeel. Veilige ruim speelterrein.
Huiswerk en studiegeleenthede vir Gr 1 tot 7.
Maaltye wat in kinders se smaak val.
Verversings en snoepwinkel elke middag.
Oop tydens meeste skoolvakansies. (sluit een week gedurende die Junie/Julie vakansie)
Adres
Skool Ure
M-F: 13:00 – 17:30
Naweke: Gesluit
Kontak Besonderhede
083 776 6916
admin@SpesEd.co.za
Vakansiesorg
Die vakansieskool open 07:00 daagliks. Ligte etes word vir middagete verskaf. Snoepie is beskikbaar.
Kontak Ons
Naskool en Tuisskool: 598 Aberdeenstraat, Elarduspark
Tel: 083 776 6916
Email: admin@spesed.co.za
Facebook: www.facebook.com/SpesEd
Ouers is meer as welkom om vir Santie te kontak gedurende die week, Maandae tot Vrydae.
Laat asseblief ‘n boodskap sodat u teruggeskakel kan word indien nodig.