Gr. 1 - 7

Naskool

Gr. R - 10

Tuisskool

Gr. 8 - 12

Huiswerksentrum

Wat Bied ons aan...

SpesEd naskool is geleë reg langs Laerskool Elarduspark se tennisbane in Aberdeenstraat.

Ons bied veilige en vriendelike versorging van leerders, met ervare, opgeleide personeel. 

Huiswerk en studiegeleenthede vir alle leerders. 

Veilige speelterrein. 

Maaltye wat in kinders se smaak val.

Verversings en snoepwinkel elke middag.

Ons is op Facebook!

Vakansie-pret dag 5: Ons maak lekker ons hande vuil! ... See MoreSee Less
View on Facebook
Vakansie-pret dag 4: Spelletjies is mos lekker! ... See MoreSee Less
View on Facebook
Vakansie-pret dag 3: Toilet rolletjies kan in baie goed verander! ... See MoreSee Less
View on Facebook

Kontak Ons

Naskool en Tuisskool:  598 Aberdeenstraat, Elarduspark
Gr. 8 tot 10 Huiswerksentrum: 392 A Umgenistraat Erasmuskloof

Tel: 083 776 6916

Epos: admin@spesed.co.za

Facebook:  www.facebook.com/SpesEd